Home

Welkom by my nuwe Blog rubriek: Klippies van Hoop

Klippie of rimpels

Hy het ‘n prentjie van ‘n hoop klippies gestuur. Dit was mooi maar nie heeltemal wat ek ingedagte gehad het nie. Wat is die belangrikste tema wat ek wou wys, was die vraag: Die klippies of die rimpels? Dit was ‘n goeie vraag. Die klippies was nodig vir die rimpels…maar dit was die trefkrag vanContinue reading “Klippie of rimpels”

Stilte

Ons het die kar gehoor, toe die slag en daarna die stilte. Toe die man uiteindelik uit die wrak gehaal is het ek weer probeer slaap. Ligte het bly flikker terwyl hul gesukkel het om die kar weg te tou. Drie van die kinders het rustig bly slaap. Onbewus van die brandweer, die ambulans enContinue reading “Stilte”


Follow My Blog

Get new content delivered directly to your inbox.

Create your website with WordPress.com
Get started